SENIOR NVG-AMPTENAAR WAT VAN RASSISME BESKULDIG WORD, GESKORS NÁ DRUK DEUR PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID
Pumeza Futshane, hoofaanklaer by die Johannesburgse Landdroshof, is verlede week uit die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geskors hangende dissiplinêre stappe teen…