OPS Blou druppel

Waterpunte: Ons benodig minstens drie waterpunte per dorp.
Benodighede by waterpunte:
Naam*
Van*
Kontaknommer*
Het die waterpunte die nodige pompe?
Kan tenkwaens die punte bereik?
Indien nie, wat word benodig om die tenkwaens te koppel aan die waterpunt?
Is daar sekuriteit by die punte om bates te beskerm?
Is daar pompe en pype om te koppel aan die tenkwaens indien nodig om die waens op te vul?
Waterverspreidingsmiddels: minstens drie verskillende bronne per dorp. Neem in ag dat dit beter sal wees om verskillende kapasiteite te kry, bv. 600 ℓ, 2 500 ℓ en 10 000 ℓ.
Krisispunte:

Soortgelyke plasings