Samewerking tussen gemeenskappe en SAPD nou van kardinale belang – AfriForum
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen die nuutaangestelde minister van Polisie, Senzo Mchunu, toon begrip vir die erns en omvang van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen die nuutaangestelde minister van Polisie, Senzo Mchunu, toon begrip vir die erns en omvang van die…
’n Nuwe opleidingsmodule, waardeur alle AfriForum-buurtwaglede op ’n nasionale vlak opgelei gaan word in die bekamping van ysterpenlokvalle (oftewel “spikings”),…
Ons vra nie spesiale behandeling nie, ons vra net gelyke behandeling – AfriForum Nagenoeg een moord per week het gedurende…
Ramaphosa moet belofte nakom om teen nie-presterende ministers op te tree AfriForum het ’n brief aan president Cyril Ramaphosa gerig…
Die AfriForum-buurtwag in Moreletapark in Pretoria het Vrydagaand (19 April) op ’n skietvoorval gereageer waarin ’n vroulike slagoffer ernstig beseer…
Toenemende misdaad by kerke, waartydens gemeentelede in sekere gevalle selfs onder die diens aangeval en beroof word, het in die…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope week sy tweede veiligheidsteunkring, oftewel ’n streeksveiligheidsnetwerk, op die been gebring. Dit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette (GILAB) vandag ten sterkste veroordeel in ’n skriftelike voorlegging aan die…
Na aanleiding van die gebeure op Groblersdal die afgelope paar weke, verwerp AfriForum die optrede van enige organisasie of individu…
Terwyl die politieke situasie in Groblersdal op ’n mespunt rus en die ANC en EFF in groot getalle daarheen opgeruk…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team