AfriForum stig Malmesbury-tak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag, 5 Junie 2018 ’n tak in Malmesbury gestig. Dié tak sal die gemeenskappe in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag, 5 Junie 2018 ’n tak in Malmesbury gestig. Dié tak sal die gemeenskappe in…
AfriForum het vandag in ’n skrywe ’n dringende vergadering versoek met Mxolisi Kaunda, die KwaZulu-Natalse LUR vir vervoer, ten einde…
AfriForum se Kempton Park-tak het op 29 Mei 2018 as deel van dié organisasie se Ons Dorp-veldtog ’n langtermynherwinningsprojek van stapel gestuur….
AfriForum het verlede week die vullisterreine in Potchefstroom en Ventersdorp besoek as deel van dié burgerregte-organisasie se vullisterreinouditprojek. Dié oudit…
Die AfriForum-tak in Upington het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se…
AfriForum het as deel van ’n groep gemeenskapsorganisasies van Hermanus op 28 Mei 2018 ’n vergadering met die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit belê…
“Ondanks meer as 195 plaasaanvalle vanjaar het Bheki Cele, die minister van polisie, steeds nie plaasmoorde tot prioriteitsmisdade verklaar nie….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 26 Maart 2018 ’n nuwe tak in Worcester gestig.
’n Suksesvolle voetpatrollie deur die bosse aan die agterkant van die Goliath Landgoed in Kraaifontein het 16 sakke marijuana opgelewer….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 24 Mei 2018 kommentaar by die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende die beplande watertariefverhoging wat tydens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team