Projek Nehemia in Oos-Rand in werking gestel
AfriForum het die afgelope naweek die inwerkingstelling van Projek Nehemia (’n strategie teen geweldsmisdaad) in die Oos-Rand van stapel gestuur….
AfriForum het die afgelope naweek die inwerkingstelling van Projek Nehemia (’n strategie teen geweldsmisdaad) in die Oos-Rand van stapel gestuur….
AfriForum se Kuruman-tak het verlede week ’n alarmstelsel by die rioolpompstasie in Barnardlaan geïnstalleer nadat dié pompe se kragkabels verskeie…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Mei 2018 besoek by Laerskool Swartkop in Centurion afgelê om dié burgerregte-organisasie se teenboeliegids…
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, is op Woensdag, 23 Mei tydens die bestuursvergadering van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor Wes-Kaapse polisielede se bevoegdheid in die hantering van vuurwapens. Dít volg ná mediaberigte dat…
AfriForum Jeug verwerp die Universiteit van Pretoria (UP) en TuksRes se besluit om UP-koshuise en -koshuisgange te herdoop.
Die druk wat AfriForum se Westonaria-tak op die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit geplaas het om ’n enorme rioollekkasie te herstel, het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die ANC se wanbestuur munisipaliteite in chaos gedompel het. Die Ouditeur-Generaal (OG) se…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Sondag 20 Mei 2018 weer die dorp se begraafplaas gepatrolleer ten einde die veiligheid van besoekers te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 21 Mei 2018 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team