Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek aangekondig dat die beoogde verskuiwing van munisipale grense beveg sal word. Voorts het dié burgerregteorganisasie ’n regsaksie…
AfriForum het vandeesweek aangekondig dat die beoogde verskuiwing van munisipale grense beveg sal word. Voorts het dié burgerregteorganisasie ’n regsaksie…
AfriForum dien vandag hofstukke in om die vereiste dat bestuurderslisensiekaarte elke vyf jaar hernu moet word, teen te staan. Daniël…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy eenheid ’n mandamus-aansoek op…
Terwyl haar munisipaliteit as een van die swakste in die land gebrandmerk word, het Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena…
Die munisipale bestuurder van die Dihlabeng-munisipaliteit, Busa Molatseli (53), en mnr. Tefo Warnic Montsitsi (51), direkteur van die Zero Tolerance…
’n Voorsitter van een van AfriForum se plaaslike takke is beseer nadat sy verlede week kniediep in ’n gat geval…
Die burgerregte-waghond AfriForum het korrupsie tussen die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit en die ANC-raadslid Neil Diamond ontbloot. Dit volg ná ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ʼn…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het vandag vier strafregtelike klagtes van munisipale bedrog ten bedrae van R85 miljoen by die plaaslike Valke-eenheid…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team