AfriForum-buurtwagte aan Wes-Rand en in Vaaldriehoek neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in Roodepoort, Vanderbijlpark en Randfontein het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.