Plaaslike brandweer “tap” ook voordeel uit nuwe AfriForum-noodwaterpunt op Machadodorp
Die nuwe noodwaterpunt wat AfriForum se Machadodorp-tak onlangs op dié dorp opgerig het, het reeds ’n belangrike bydrae tot hierdie…
Die nuwe noodwaterpunt wat AfriForum se Machadodorp-tak onlangs op dié dorp opgerig het, het reeds ’n belangrike bydrae tot hierdie…
AfriForum het vandeesweek weer eens op die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela-wet) gereageer nadat James Ndlebe, hoofdirekteur van beplanning…
AfriForum en Solidariteit het vandeesweek die regering se rasgedrewe agenda ’n nekslag toegedien met ’n beslissing in die Konstitusionele Hof…
AfriForum het vandeesweek ’n geskiedkundige gesamentlike inheemseveldbok-landbouontwikkelingsprojek afgeskop en in KwaZulu-Natal het twee AfriForum-takke die Departement van Vervoer gewaarsku oor…
Die AfriForum-tak in Bethal se noodwaterpunt staan gemeenskap sedert 12 April by tydens waternood. Rand Water het na bewering probleme…
Die AfriForum-tak in Hoedspruit het op 8 Desember 2021 ’n 5 000 liter watertenk aangekoop en by die Hoedspruit Gemeente opgerig….
AfriForum se Groter Moot-tak het vier noodwaterpunte vir die Moot-gemeenskap opgerig om water aan die gemeenskap te verskaf in tye…
Die AfriForum-tak in Vryheid het ’n noodwaterpunt opgerig om die gemeenskap tydens wateronderbrekings van water te voorsien. Die Abaqulusi Plaaslike…
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 1 September 2020 hul mobiele noodwaterpunt aan die gemeenskap beskikbaar gestel nadat inwoners gekla het…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het op 30 Mei 2020 sy eerste noodwaterpunt by die Davieshof-ouetehuis in Secunda opgerig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team