Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
Brande het die afgelope weke verwoesting in die land gesaai en AfriForum se buurtwaglede het op talle plekke gehelp om…
Brande het die afgelope weke verwoesting in die land gesaai en AfriForum se buurtwaglede het op talle plekke gehelp om…
Terwyl die land asem ophou om te sien of die nuwe kabinet die mas gaan opkom, het AfriForum se takke…
AfriForum Wêreldwyd is al vir meer as ’n dekade die tuiskomplek vir Suid-Afrikaners in die buiteland. Hierdie platform verskaf ’n waardevolle…
AfriForum se Kroondal-plaaswag het nie op hom laat wag toe inwoners van Rustenburg onlangs onder ’n geval van diefstal deurgeloop…
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het Donderdag (23 Mei) verhoed dat ’n groep ontstoke gemeenskapslede winkels aan die hoek van Beyers…
Onwettige kragverbindings raak toenemend ’n probleem in Ermelo, soveel so dat AfriForum se Ermelo-tak al moes ingryp om ’n onwettige…
Diegene wat aan AfriForum se Uitenhage-tak behoort, en staatmaak op sy Winterberg-plaaswag vir beskerming, kan gerus wees in die wete…
Die tydige reaksie van AfriForum se Paarl-Noord-buurtwag het toegesien dat ’n vragmotor wat verlede week op die N1 onklaar geraak…
AfriForum se Helderbergkom-tak het ’n proaktiewe benadering tot padveiligheid geneem deur onlangs ’n groep kleuters op te voed oor die…
AfriForum se Moreletapark-tak het vandeesmaand besluit om misdaad in die gebied daadwerklik te takel deur drie kameras op te rig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team