|

Tweede borgtogaansoek van vermeende Belfast-moordenaars binnekort aangehoor

Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die wrede en brutale aanval op haar en haar man, in die landdroshof in Belfast in Mpumalanga aangehoor word.

Soortgelyke plasings