Upington-gemeenskap ruk op vir behoud van Sakkie se Arkie
Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te red.
“Hierdie is die begin van ’n opwindende volhoubare projek om te verseker dat ons ‘n deel van ons erfenis vir…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy stem by ander burgerlike organisasies en vooraanstaande Suid-Afrikaners gevoeg wat kapsie maak teen…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien….
Die onthutsende gebeure gister voor die portefeuljekomitee oor polisie in die parlement behoort selfs vir pres. Jacob Zuma die laaste…
AfriForum het tans sowat 100 buurtwagte wat poog om pro-aktief teen misdaad op te tree ten einde gemeenskappe te help…
Deur Casandra van Aswegen Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag hul nasionale vullisterreinoudit-veldtog by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi, Gauteng, afgeskop waartydens…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team