Is jou straatlig buite werking?
AfriForum doen ’n opname oor straatligte wat buite werking is. Ons het hulp van die gemeenskap nodig om ons te laat weet waar hierdie straatligte is.
Laat weet ons hier.
AfriForum se Welkom-tak roep die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor die storting van rou riool. Rou riool borrel al…
Wanneer dit by staatsagentskappe kom wat die taak opgelê is om misdaad te bekamp, glo AfriForum dat ’n gedesentraliseerde benadering…
AfriForum het lt.genl. Sithole, die SAPD se registrateur en ook die nasionale kommissaris van polisie, versoek om ’n ondersoek na…
AfriForum doen ’n beroep op die publiek om data oor Vaalrivier se siek visse in te samel. AfriForum neem met…
Wat is Projek Nehemia? Projek Nehemia is ’n projek met die doel om die veiligheid, vrede, voorspoed en selfbehoud van…
AfriForum staan die sinnelose besteding van belastingbetalers se geld teen. Die munisipaliteit wil weereens geld spandeer op onnodige projekte, terwyl…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team