Header Artwork
Sal jy ’n belastingboikot ondersteun?

Sal jy ’n belastingboikot ondersteun?

Sal jy ’n belastingboikot ondersteun? Die publiek is moeg om belasting te betaal vir dienste wat nie gelewer word nie. Ons weet egter dat belastingweerhouding onwettig is. Wat is volgens jou die oplossing?*Wat is volgens jou die oplossing?*Wag tot munisipaliteite self...
AfriForum vier sy 15de verjaarsdag met 275 000 lede!

AfriForum vier sy 15de verjaarsdag met 275 000 lede!

AfriForum het 15 jaar gelede sy eerste openbare verskyning gemaak in ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport gepubliseer is oor die stigting van ’n “nuwe forum”. Dié organisasie het natuurlik met sy stigting geen lede gehad nie en het slegs oor drie personeellede...
Vrystaat-brande

Vrystaat-brande

Vrystaat-brande AfriForum het ’n projek geloods om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat (Hertzogville, Boshof, Hoopstad, Dealesville en Bultfontein) te ondersteun ná vandeesweek se verwoestende brande. Honderde stuks vee, waaronder beeste, skape en wild, het...
AfriForum gryp in by chaotiese dienste en rekeninge in hoofstad

AfriForum gryp in by chaotiese dienste en rekeninge in hoofstad

Deur: Alet Rademeyer Die aanstelling van Mpho Nawa as administrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n begroting vir die stad onregmatig goedgekeur is wat duisende Pretorianers tans hoofbrekens besorg. AfriForum het reeds hofstukke beteken om die besluit...
Twintig  maniere waarop jy Afrikaans kan vier op Taaldag

Twintig maniere waarop jy Afrikaans kan vier op Taaldag

Deur: Alana Bailey Praat suiwer Afrikaans. Lees ’n Afrikaanse boek, tydskrif of artikel (sien https://afriforum.co.za/forum-tydskrif/). Plaas ’n gunsteling- Afrikaanse aanhaling op jou profiel. Ondersoek die programme van Afrikaanse organisasies. Koop ’n Afrikaanse...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN