|

AfriForum en voormalige Binnelanders-aktrise plant saam bome tydens #VegEnBou-week

Die voormalige Binnelanders-aktrise en filantroop, Pascal Pienaar, het vandeesweek as deel van die #VegEnBou-veldtog saam met AfriForum se Kaapstad-Noord-tak 35 spekbome by die Oom Vossie-voortrekkersaal in Bellville geplant. Pienaar is op ’n missie om jaarliks 1 000 spekbome te plant en sy wil almal oortuig om dit ook te doen.

Soortgelyke plasings