|

AfriForum se Secunda-tak vul slaggate

Die AfriForum-tak het op 9 Oktober 2021 as deel van hulle Ons Dorp-projek slaggate in Joe Slovostraat gevul.

Die Ons Dorp-projek is โ€™n landswye inisiatief waar AfriForum-takke aksies aanpak om aandag te gee aan probleme in hulle dorpe. Die Secunda-tak het tydens hierdie aksie 60 sakkies teer gebruik om die slaggate in Joe Slovostraat te vul.

โ€œJoe Slovostraat is een van Secunda se hoofpaaie en ons kan nie dat die straat verder verval nie. Juis daarom het ons self ingespring en die slaggate gevul,โ€ sรช Jan du Plessis, voorsitter van AfriForum se Secunda-tak.

Sluit vandag aan by AfriForum, SMS โ€œjou naamโ€ na 45340 (R1)

Soortgelyke plasings