AfriForum sluit boomplantmaand in Knysna af
AfriForum het vanjaar sy jaarlikse boomplantmaand-projek in Knysna afgesluit waar die organisasie 50 bome in die Pledge-natuurreservaat en byna 800 fynbosplante in die Brenton-omgewing geplant het.
Studente van AfriForum Jeug Tukkies, De Goede Hoop-koshuis en die ambagskollege Sol-Tech het vanjaar hul eie jooloptog gehad om geld…
Die popmusiek-ikoon Madonna het onlangs onder skerp kritiek deurgeloop toe sy op ’n video vanuit ’n melkbad vol roosblare…
Deur Zydèlia Venter Akademia het onlangs ʼn toekenning van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA) ontvang vir uitnemendheid in onderrig….
AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU se Potchefstroom-kampus om hul insette te kry oor die…
Deur Carla van der Spuy Duisende vuurwapens wat by die staat geregistreer is en sedert 2009 as gesteel of…
AfriForum het hierdie week aangekondig dat die organisasie steeds alles in die stryd sal werp om vernietigende wetgewing soos die…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team