|

AfriForum-volhoubaarheidsprojekte broodnodig vir Bethal se voortbestaan

“Byna elke slaggat wat in Bethal gevul is, is deur die plaaslike AfriForum-tak herstel,” vertel Ingrid Human, voorsitter van AfriForum se Bethal-tak.

Volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal se voortbestaan. Daarom #VegEnBou dié dorp se tak dikwels deur onder meer slaggate gereeld te vul, vullisverwydering te doen én watertenks sowel as ’n volhoubare groentetonnel op te rig.

Soortgelyke plasings