Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

#StopDieBus

AfriForum loods #stopdiebus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs…

Steyn moet bly!

Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van UV se kampus   Die…

OU VLAG

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting se hofaansoek – dat die ou Suid-Afrikaanse vlag verban en as haatspraak verklaar…

Gauteng skoleregistrasie 2020

AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8…

AfriForum beveg Malema-haatspraak

AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier…

Emfuleni straatnaamsveranderinge

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge…

Newcastle #Eiendomsbelasting

Hulle grap seker? Dis die eerste vraag wat jy jouself afvra as jy van Newcastle Munisipaliteit se voorgestelde belastingverhoging lees:…

Skoleregistrasie: Wes-Kaap

AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart 2019. Ouers kan aanlyn by…