Aksies en petisies

[seopress_breadcrumbs]

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Skoleregistrasie: Wes-Kaap

AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart 2019. Ouers kan aanlyn by…

Centurion Grondeis

Daar is  ’n grondeis op groot dele van Centurion wat sowat 4 000 hektaar beslaan, en verskeie mense word deur…

Vervolg korrupte Eskom-oortreders

AfriForum ëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik betrek word. Daar kan geen verdere…

Kinderslagofferfonds

Adam Tas-konsert samel geld in vir kinderslagoffers Koop jou kaartjies hier. AfriForum stig vanjaar die Wilmien Potgieter-fonds, ’n ondersteuningsfonds vir…

Skoleveiligheidsgids

AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene bekend te stel. Hierdie nuwe…

Malema moet ondersoek word!

AfriForum het lt.genl. Sithole, die SAPD se registrateur en ook die nasionale kommissaris van polisie, versoek om ’n ondersoek na…

Dink of Sink 2019

Kompetisie agtergrond: Dink of Sink is ’n onvoorbereide debatskompetisie wat al reeds vir jare in die Vrystaat, Noord-Kaap en Wes-Kaap…