Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

#Droogte

In 2017 en 2018 help AfriForum se noodfonds om voer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede regoor Suid-Afrika te skenk….

Weg met myn by Krugerwildtuin!

Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin….

#StopKwotas

AfriForum onthul: 56 wit skooldogters weens raskwotas uit Gauteng-netbalspanne gelaat  Jy kan help om vir hierdie kinders se regte te…