Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

#VirSkole

Voorgestelde veranderde regulasies vir Wes-Kaapse skole in 2019 Voorgestelde veranderde regulasies vir Gautengse skole in 2019 Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR…

Biogasaanleg in Pretoria

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) beplan om ’n biogasaanleg op hul gronde in Pretoria-Oos te bou. Dit is die WNNR…

#JouGeldJouGesondheid

  Wat is Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)? Die NGV is ’n sentrale fonds wat die staat wil skep, wat deur die…

#VrotVaal

AfriForum merk dat die stand van die Vaalrivier al ’n geruime tyd agteruitgaan. Die situasie het kritiese afmetings aangeneem en…

Sasolburg is keelvol!

Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word nie herstel nie en die…

Unisa-taalhofsaak

Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop…

Beurtkrag

Jy betaal, maar Eskom weerhou jou krag weens munisipale skuld. Help AfriForum om jou krag aan te hou! Skuld moet…

AfriForum-brandkraanprojek

Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood….

Wes-Kaap Waterkrisis

Kaapstad beraam dat munisipale water teen Maart-Mei 2018 kan opdroog. AfriForum is besig met ’n strategie wat die Wes-Kaap met…

AfriForum is 200 000 sterk

AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek….