Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
03/10/2024
Tshwane Metro wil inwoners en besighede die skuld gee vir die hoë water gebruik
01/10/2024
AfriForum se Naboomspruit-tak wil hoor wat jou behoefte is rakende vullisverwydering in Naboomspruit.
17/09/2024
Emakhazeni Munisipaliteit het ’n kennisgewing uitgestuur dat die volgende vullisterreine toegemaak gaan word.
10/01/2024
Inwoners in die omgewing van die Apiesrivier gaan gebuk onder weke lange kragonderbrekings
10/01/2024
AfriForum dring aan op die wegdoen van TV-lisensies en die privatisering van die SABC in parlementêre voorlegging
27/11/2023
Help AfriForum se Midvaal-tak om die regering verantwoordelik te hou vir die herstel van die Uitvlugt-pad.
17/11/2023
Stel jy belang om deel te word van die AfriForum-tak in Wes-Moot se radionetwerk?
02/11/2023
Petisie om padveiligheid rondom Ashton College, Berylstraat, Benoni te verbeter