Aksies en petisies

[seopress_breadcrumbs]

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Jeffreysbaai #OnsDorp

AfriForum verbreed Jeffreysbaai se paaie Beter verkeersvloei, beter paaie en mooier sypaadjies maak Jeffreysbaai #OnsDorp. AfriForum se Jeffreysbaai-tak staan nie…

Stop Discovery-rassisme

AfriForum en Solidariteit het op Maandag 26 November met Adrian Gore, Discovery se uitvoerende hoof, vergader nadat Discovery onlangs aangekondig…

Onteiening

AfriForum berei voor vir regsaksie teen onteiening sonder vergoeding Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy regspan opdrag gegee om voor…

Parkering vir gestremdes

’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié geriewe misbruik. By sommige sentrums…

#VirSkole

Voorgestelde veranderde regulasies vir Wes-Kaapse skole in 2019 Voorgestelde veranderde regulasies vir Gautengse skole in 2019 Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR…

Biogasaanleg in Pretoria

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) beplan om ’n biogasaanleg op hul gronde in Pretoria-Oos te bou. Dit is die WNNR…

#JouGeldJouGesondheid

  Wat is Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)? Die NGV is ’n sentrale fonds wat die staat wil skep, wat deur die…

#VrotVaal

AfriForum merk dat die stand van die Vaalrivier al ’n geruime tyd agteruitgaan. Die situasie het kritiese afmetings aangeneem en…

Sasolburg is keelvol!

Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word nie herstel nie en die…

Unisa-taalhofsaak

Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop…