AfriForum en ander rolspelers beraadslaag oor NGV-regsgedinge by gesamentlike krisisberaad
AfriForum staan steeds gereed om ’n unieke bydrae te lewer tot die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), is die boodskap…
AfriForum staan steeds gereed om ’n unieke bydrae te lewer tot die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), is die boodskap…
Die hoogste besluitnemende liggaam van die burgerregteorganisasie AfriForum het die organisasie daartoe verbind om die regstryd teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)…
AfriForum maak reg vir ’n klasaksie teen die regering, president Cyril Ramaphosa, die parlement en die minister van Gesondheid, Joe…
Ramaphosa se seremonie niks anders as die ondertekening van ’n gevaarlike verkiesingsfoefie Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel ten sterkste President Cyril…
Algehele privatisering van die Suid-Afrikaanse gesondheidsbedryf – dít meen die ekonoom Dawie Roodt is in kort die enigste werkbare alternatief…
Gesondheidsentrums soos die Unjani Clinic in Diepsloot bewys dat die ANC-regering ’n valse narratief probeer verkoop oor die Wetsontwerp op…
AfriForum slyp sy tande om die heftigste stryd nóg teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te voer nadat dié verdoemende wetsontwerp die…
Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal die ongelykheidsgaping verder vergroot, nóg meer druk op die reeds oorbelaste belastingbetaler plaas en lei…
Die Nasionale Tesourie moet dringend antwoorde gee oor bewerings dat die belastingkorting op mediesefondsbydraes geskrap gaan word. Só sê die…
Die uitgebreide teenstand teen Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) het vandag duidelik geblyk in Krugersdorp waar AfriForum en verskeie organisasies dié wetsontwerp…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team