Cholera

AfriForum het die Departement van Water en Sanitasie (DWS), asook die waterrade al vir jare gewaarsku oor die watergehalte en is nie verbaas oor die cholera-uitbreking nie.

AfriForum is al vir etlike jare besig met verskeie hofaansoeke en strategieë oor die kwaliteit van water in die land en die gebrekkige rioolstelsels wat daartoe bydra. 

Maak seker jou water is veilig. Gee AfriForum die mandaat om nóú al jou water in jou dorp te kom toets:

Soortgelyke plasings