Klerksdorp – Palmietfontein-dorpstigting

AfriForum beveg die voorgestelde ontwikkeling van onder andere 5 000 residensiële eenhede wat grens aan Doringkruin en sosiale behuising insluit.

Totale omvang: 547 ha

Redes vir beswaar:

  • Munisipale dienste is nie in plek nie.
  • Die regte prosesse is nie gevolg nie.
  • Geen impakstudie is goedgekeur nie.
  • Beplande ontwikkeling is nie belyn met Klerksdorp se ruimtelike ontwikkelingsraamwerk nie.

Hiermee teken ek beswaar aan:

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings