My woonbuurt

AfriForum wil jou help om jou woonbuurt weer op te knap. Stem vir die opknappingsprojek wat jy graag in jou woonbuurt of straat wil sien gebeur en AfriForum sal dit aanpak. AfriForum sal die woonbuurt of straat waarvoor die meeste mense gestem het bystaan om die probleem aan te spreek. LET WEL:

  1. Daar kan slegs een woonbuurt wen. Die wenner word bepaal deur die meeste mense wat vir dieselfde aksie gestem het in die woonbuurt of straat.
  2. Ná afloop van die kompetisie sal AfriForum eers ’n oudit doen om die kostes van die potensiële projek te bepaal. Indien die tak die finansiële kapasiteit het, sal ons die woonbuurt of straat help om die probleem aan te spreek.

Soortgelyke plasings