Misdaad in Velddrif daal met bykans 75%
Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus…
Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 15 Augustus 2018 ’n brand in ’n elektriese verdeelkas in Vanderbijlpark SW5 geblus.
Die besoedeling van die Vaalrivier – vanaf die rivier se oorsprong noord van Ermelo tot by die invloei daarvan in…
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op 14 Augustus 2018 drie vermeende onwettige jagters met drie ystervarkkarkasse in hul besit vasgetrek. Die jagters het…
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sakewaghond Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie…
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sake-organisasie Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie…
AfriForum se Secunda-tak het op 30 Julie 2018, in samewerking met DDJ Handyman 365, begin met die burgerregte-organisasie se projek om rioollyne…
AfriForum het op 11 Augustus 2018 die park op die hoek van Piering- en Chroomstraat in Elarduspark, Pretoria skoongemaak.
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se uitspraak vandag dat die aanstelling van Shaun Abrahams as hoof van die…
AfriForum en die gemeenskap van Senekal het vandag ’n memorandum aan Krog Mokuoane, die speaker van die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team