AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vasvat oor verkwiste R10 miljard
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het hulp gebied aan lt. genl. Liziwe Ntshinga, provinsiale polisiekommissaris van die Oos-Kaap, nadat die plaaslike media berig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Maart met bestuurslede van sowel Telkom as die diensverskaffer Openserve – wat verantwoordelik is vir…
Skaars twee weke ná die departement van minerale hulpbronne vier omgewingsmagtigings aan Rhino Oil & Gas uitgereik het,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum, in sameweking met Caring Daisies, het vandeesweek 50 ton voer vir boere in droogtegeteisterde dele van die…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 5 September ’n tak in Aliwal-Noord gestig en tydens die stigtingsgeleentheid ’n takbestuur verkies met…
Die burgerregtewaghond AfriForum het ’n brief aan Moppo Mene, munisipale bestuurder van die Chris Hani Distriksmunisipaliteit, gestuur waarin die organisasie…
AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dit fokus nie noodwendig op die…
Die druk wat AfriForum Jeug op die Grootfontein Landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap weens die swak verblyftoestande en algemene…
Dordrecht in die Oos-Kaap het vir die afgelope jaar net twee ure per week water in hul krane. Volgehoue druk…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team