AfriForum se Gauteng-Suid buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se buurtwagte in Vanderbijlpark, Roodepoort en Randfontein het in samewerking met die polisie, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), gemeenskapslede, verskeie…