Machadodorp se noodreservoir leeg weens nalatigheid; AfriForum vergader met DWS
Ná vele waarskuwings van AfriForum se Machadodorp-tak aan die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit en die departement van water en sanitasie…
Ná vele waarskuwings van AfriForum se Machadodorp-tak aan die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit en die departement van water en sanitasie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Aliwal-Noord-tak het die droogtegeteisterde Aliwal-Noord-natuurreservaat van water voorsien. Dít is genoodsaak deur die opdroog van gronddamme,…
Die AfriForum-tak in Margate bied ’n beloning van R10 000 aan vir inligting wat sal lei tot die suksesvolle vervolging…
AfriForum het op 2 November 2017 kommentaar ingedien oor die nuwe mynwaterbestuursbeleid wat die departement van water en sanitasie (DWS)…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Delareyville het verlede week met verskeie gemeenskapsorganisasies en -lede hande gevat om te help…
Die AfriForum-tak in Margate het ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ingedien ná voortslepende waterprobleme in gemeenskappe wat…
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 September 2017 skriftelik gereageer op AfriForum se skrywe aan hulle vroeër dié…
AfriForum het op Saterdag, 23 September 2017 in samewerking met Gaan Groen Knysna begin om inheemse bome, waaronder die Cape…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het vandag watersuiweringspakkies aan die publiek beskikbaar gestel om dié dorp se drinkwater te suiwer. Dít…
AfriForum het op 28 Augustus 2017 ’n brief aan Edna Molewa, minister van water en sanitasie, gerig in verband met…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team