Aksies en petisies

[seopress_breadcrumbs]

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Mangaung-vullisverwydering

Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan inspring en jou help met vullisverwydering. As jy ’n…

STOP Port Elizabeth se naamsverandering

Die Oos-Kaapse regering beplan ’n voorgestelde naamsverandering van Port Elizabeth na Gqebera. AfriForum is gekant teen hierdie voorgenome besluit. Openbare…

Oneerlike Netbal SA-president

AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA), wat daarop gemik is om Molokwane te…

#NomineerJouSkool

AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, waar ons instandhoudingswerk…

Manne-aand in Potchefstroom

AfriForum Jeug bied ’n manne-aand aan ten bate van die noodfonds. Dié fonds is spesifiek geskep om boere in nood…

#JouDokterJouApteker

Ten spyte van die swak diens by staatshospitale, is daar steeds puik dokters en aptekers landwyd. Om hierdie rede wil…

Haatspraakwetsontwerp

Die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak is vir kommentaar gepubliseer. AfriForum voel dat werklike…

#Droogte

In 2017 en 2018 help AfriForum se noodfonds om voer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede regoor Suid-Afrika te skenk….