AfriForum: Openbare Beskermer onbekwaam vir amp; moet bedank
AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir…
AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir…
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur….
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) in Suid-Afrika…
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en…
AfriForum het vandag by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion klagtes van aanhitsing tot geweld gelê teen Godrich Gardee, sekretaris-generaal van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag korrupsieklagtes teen die Tshwane-metro, Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading by die SAPD…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen Fikile Mbalula, voormalige minister van sport, by die Brooklyn-polisiestasie ingedien….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy skok uitgespreek oor Eskom se jongste rekordverlies van R20,7 miljard vir die 2019-boekjaar tot einde…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen sowel Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, as Charles Malema, hoof- finansiële…
AfriForum het vandag ’n brief aan die Gautengse premier David Makhura oorhandig waarin die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team