AfriForum kry Matlosana Plaaslike Munisipaliteit September in hof oor rioolstorting
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit sal op 23 September 2022 aan die Hooggeregshof in Mafikeng moet verduidelik hoekom die omvattende regshulp…
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit sal op 23 September 2022 aan die Hooggeregshof in Mafikeng moet verduidelik hoekom die omvattende regshulp…
AfriForum se regspan het ’n skrywe aan Absa-bank gerig waarin hulle eis dat die bank hul toepassing van rassekriteria in…
AfriForum het pas omvattende kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette ingedien, waarin dit verklaar dat van die voorgestelde wysigings…
Die AfriForum-takke in Centurion en die Groter Moot het op 11 Junie brandbestrydingsopleiding ontvang en ook ’n skoonmaakaksie by die…
Vuyo Mhlakaza-Manamela, adjunkspeaker van die Gauteng Provinsiale Wetgewer, moet haarself aan die hof verduidelik omdat sy na bewering ’n polisiebeampte…
Die slotbetoë in AfriForum se siviele saak teen die Economic Freedom Fighters (EFF) en sy leierskap vir die sing van…
Die AfriForum-tak in Williston het op 10 Junie ’n geskenkbewys van die Williston-vleiskoöperasie ter waarde van R18 000 aan die Williston…
AfriForum se Heidelberg-buurtwag het op 10 Junie 2022 ’n veiligheidsbewusmakingsaksie gehou by Laerskool Volkskool. Dié aksie het gevolg ná ’n…
Die AfriForum-tak in Winburg het op 9 Junie 2022 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het, nuwe…
Samthini Patrick Duna, die hoof van Hoërskool Barkley-Oos moes om verskoning vra vir ’n plasing wat hy op sy Facebook-blad…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team