Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.
AfriForum-artikels
Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek in Parys met ’n protesaksie saam met verskeie ander rolspelers opgeruk na die kantoor van die Ngwathe…
AfriForum veg teen ideologies gedrewe waterwette wat voedelsekerheid kan bedreig
’n Wetsontwerp wat daarop gemik is om ’n Nasionale Waterhulpbron Infrastruktuur Agentskap (NWHIA) op die been te bring om waterinfrastruktuur…
‘Bela is skoolkaping’
AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het gister druk op die regering verskerp deur ’n petisie aan pres. Cyril…
Gewelddadigheid van plaasaanvalle is steeds hoog, luidens AfriForum-verslag
Die boodskap by vandag se AfriForum-konferensie waar dié burgerregteorganisasie se jaarlikse plaasaanval en -moordverslag bekendgestel is, is dat die gewelddadigheid…
Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum is gereed om die stryd teen die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) en die instelling van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette…
‘NGV is roekeloos; belastingbetaler gaan boet’
Die bekragting van die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is vandeesweek uit alle oorde gekritiseer en talle organisasies, politieke partye…
Erfenisjuwele 2 – Besoek Bethlehem Museum Saterdag op Internasionale Museumdag
In AfriForum se reeks Erfenisjuwele werp ons die lig op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons…
Waarom bly AfriForum gekant teen Bela?
Sedert die Nasionale Raad van Provinsies op 2 Mei 2024 weergawe D van die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend…
SEB verryk elite en bereik nie sy doel, meen kenners
Die boodskap by AfriForum se konferensie waar die regering se verskeie rassebeleide bespreek is, was duidelik swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…
AfriForum-nuusvideo’s
Laai meer