Heining by Rynfieldmeer en C.R. Swartpark verdryf gemeenskap


AfriForum is in gesprek met gemeenskapstrukture in Benoni oor die nuwe heining wat by Rynfieldmeer en C.R. Swartpark in Rynfield opgerig is. AfriForum gaan ’n uitnodiging aan Ebotse rig om met dié organisasie en gemeenskapsverteenwoordigers te vergader om moontlike alternatiewe opsies te oorweeg wat sowel Ebotse Golf & Country Estate as die omliggende gemeenskap tevrede stel.

Gee AfriForum jou mandaat om die oprigting van die heining teen te staan deur hierdie petisie te onderteken:

Soortgelyke plasings