AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vasvat oor verkwiste R10 miljard
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
AfriForum het tydens die onlangse nasionale patrollie 39 gemeenskappe in KwaZulu-Natal gemobiliseer om op Vrydag 19 Oktober 2018 hieraan deel te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 September 2018 ’n AfriForum-buurtwag in Margate gestig nadat die gemeenskap vir ’n geruime tyd…
AfriForum se veiligheidstrukture in Hluhluwe, Paulpietersburg en Vryheid het op 20 Julie 2018 saam met gemeenskapsveiligheidstrukture in Ladysmith, Melmoth, Howick, Newcastle en…
Ver meer as ’n duisend mense het vandag die openbare vergaderings oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in…
AfriForum deel Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se sentiment oor die onteiening van eiendom sonder vergoeding en die burgerregte-organisasie is bereid om…
AfriForum het Maandag, 13 November 2017 dokumente aan die Valke gestuur wat beweerde kaderontplooiing in die departement van justisie en…
Die AfriForum-tak in Utrecht het onlangs 11 klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, voormalige munisipale bestuurder van die Emadlangeni Plaaslike…
AfriForum en die KwaZulu-Natalse departement van gemeenskapsveiligheid span nou saam in die stryd teen misdaad in dié provinsie.
Die AfriForum-tak in Utrecht het op 18 Augustus 2017 elf klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, die voormalige munisipale bestuurder…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team