Toestemmingsvorm van grondeienaar

Hierdie vorm word gebruik om toestemming te verkry van perseeleienaars by wie hommeltuigaktiwiteite uitgevoer gaan word, sodat die hommeltuigvlieënier op die perseel mag vlieg.

"*" indicates required fields

DD slash MM slash YYYY


Ek,
 
, gee hiermee toestemming aan
 
om die volgende eiendom hier beskryf te betree en te gebruik vir die doel van
 
(spesifiseer doel, bv. uitvoering van [aktiwiteit], installering van [toerusting], ens.)


DD slash MM slash YYYY
DD slash MM slash YYYY

Onherroeplik en onomwonde die volgende:

Die gemagtigde erken en bevestig dat die gemagtigde verwittig is van die rede wat aanleiding gegee het tot die versoek dat die gemagtigde se eiendom betree word en daar met hommeltuie oor die gemagtigde se eiendom gevlieg word deur vlieëniers en hommeltuie soos aangewys deur die plaaslike AfriForum Tak en Buurtwag. Die gemagtigde bevestig hiermee dat toestemming verleen word deur die gemagtigde dat die gemagtigde se perseel betree mag word deur buurtwaglede ten einde die vlug met die hommeltuig/e in die gemagtigde se eiendom se lugruim te onderneem.

Die gemagtigde waarborg hiermee dat die gemagtigde vrywillig, by sy/haar volle positiewe en sonder enige onbehoorlike beïnvloeding optree in die ondertekening van hierdie dokument. Die gemagtigde bevestig voorts dat hy/sy by magte is om hierdie dokumente te onderteken en vrywaar alle persone en entiteite betrokke by die uitvlug as sodanig.

Die gemagtigde vrywaar hiermee AfriForum, sy instansies, werknemers, kontrakteurs, konsultante, direkteure, lede, vrywilligers, agente en affiliate of enige persoon wat optree in sy of haar hoedanigheid in die organisering, plasing en koördinering van die uitvlug teen enige strafregtelike vervolging in terme van artikel 1 van Wet 6 van 1959 en/of enige ander wetgewing in die verband.

DD slash MM slash YYYY

Soortgelyke plasings