Ermelo-buurtwag bied huis-en-haard-opleiding aan tydens nasionale patrollie
Op 19 April het AfriForum se Ermelo-buurtwag huis-en-haard-opleiding vir die gemeenskap aangebied as deel van dié organisasie se nasionale patrollie….
Op 19 April het AfriForum se Ermelo-buurtwag huis-en-haard-opleiding vir die gemeenskap aangebied as deel van dié organisasie se nasionale patrollie….
AfriForum vind geen gerusstelling in die gewysigde weergawes van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wetsontwerp) wat…
Gesondheidsentrums soos die Unjani Clinic in Diepsloot bewys dat die ANC-regering ’n valse narratief probeer verkoop oor die Wetsontwerp op…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is in noue samewerking met die Tshwane Metropolisie om korrupte beamptes aanspreeklik te hou en hulle uit…
Die AfriForum-takke in Klerksdorp en Stilfontein het kommentaar op die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan ingedien….
Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het versoek dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) moet bevestig of hy munisipaliteite steeds verplig om…
AfriForum se buurtwagte in Nylstroom en Naboomspruit het ’n inligtingsessie vir gemeenskapslede aangebied oor hul veiligheid voor, tydens en ná…
AfriForum se Rustenburg-tak het vandag hul voorstelle vir die jaarlikse geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) by die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit ingedien. Dié…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 5 April en 13 April aan twee operasies deelgeneem saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team