Die AfriForum-buurtspan in Middelburg en Witbank is gestig om gemeenskappe te ondersteun waar munisipale dienslewering tekort skiet. Deur samewerking en vinnige optrede word probleme aangespreek binne die span se vermoë. Die 2025-statistiek weerspieël die span se betekenisvolle bydrae in die gemeenskap.
Help bou aan ’n beter môre — straat vir straat, buurt vir buurt.



