Ons is Afrikaners

Onderwys- en leierskapprojekte

Ons is Afrikaners

Onderwys- en leierskapprojekte

Onderwys- en leierskapprojekte

Onderrig is die sleutel tot die toekoms van ons jeug. Die behoud van uitnemende Afrikaanse onderriginstellings vir alle ouderdomme deur die beskerming van alle faktore wat moedertaal- en hoëgehalteonderrig moontlik maak, is ’n prioriteit vir AfriForum. Dit sluit ’n wye spektrum van dienste aan skole in, waaroor daar meer in AfriForum se Onderwysgids vertel word.

plakkate

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Onderwys onder oë-nuusbrief

Die Onderwys onder oë-nuusbrief is jou paspoort tot ’n ingeligte onderwysreis – vir ouers en onderwysers.

Vind uit oor relevante onderwyssake, podsendings, ons projekte, kennerwenke, Afrikaanse kinderprogramme en nog heelwat meer.

Alles wat jy nodig het – net ’n klik weg!

Maak seker dat jy inteken op ons maandelikse nuusbrief om dit in die toekoms ook te ontvang.

Mediaverklarings

Mediaverklarings

23 Oktober 2026

AfriForum wys 700 leerders hoe om boeliegedrag met wapenrusting van God teen te staan

Sommige kinders onthou die grap, maar die kind wat die teiken daarvan was onthou die seer. Juis daarom moet leerders…

Lees meer

21 Oktober 2026

Laerskool M.L. Fick samel sowat 3,2 ton plastiekbottels in, wen AfriForum se eerste Blink of stink-herwinningskompetisie

Laerskool M.L. Fick in Potchefstroom is vanoggend (21 Oktober) aangewys as die wenskool in AfriForum se eerste Blink of stink-herwinningskompetisie….

Lees meer

8 Oktober 2026

AfriForum berei dringende minagtingaansoek voor ná Tshwane-metro weer skole se krag afsny

AfriForum het pas bewus geraak daarvan dat skole in Centurion se kragtoevoer weer afgesny word in weerwil van die hofbevel…

Lees meer

5 Oktober 2026

Meer as 60 ‘besigheidsbytjies’ van Pretoria ontdek die wonderwêreld van entrepreneurskap

AfriForum se Besigheidsbytjies-projek het op 29 September in Centurion 62 leerders van verskeie skole oor die hele Pretoria die kans…

Lees meer

23 September 2026

AfriForum rus 700 Laerskool Skuilkrans-leerders toe teen boeliegedrag

Boeliegedrag bly ’n wesenlike uitdaging in Suid-Afrikaanse skole. Volgens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het klagtes oor boeliegedrag 68% uitgemaak van…

Lees meer

21 September 2026

Witteberg en Waterkloof kraai koning by nasionale Dink of Sink-finaal

Hoërskool Witteberg en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek as wenners uit die stryd getree tydens die nasionale finaal van…

Lees meer

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*