Ons is Afrikaners
Onderwys- en leierskapprojekte
Onderrig is die sleutel tot die toekoms van ons jeug. Die behoud van uitnemende Afrikaanse onderriginstellings vir alle ouderdomme deur die beskerming van alle faktore wat moedertaal- en hoëgehalteonderrig moontlik maak, is ’n prioriteit vir AfriForum. Dit sluit ’n wye spektrum van dienste aan skole in, waaroor daar meer in AfriForum se Onderwysgids vertel word.

Teenboelie
AfriForum se teenboelieveldtogspan #VegEnBou sedert 2017.
Laai die Teenboeliegids hier af.
Ons veg deur afknouery in skole hok te slaan. 172 skole, 133 000 leerders, 6 000 onderwysers en 2 000 ouers reg oor die land is reeds oor afknouery toegespreek, asook die impak daarvan.
Ons bou deur hoop te skep en sowel skole as gemeenskappe met die nodige kennis en vaardighede toe te rus om afknouery hok te slaan.
Veilige skole sorg vir veilige gemeenskappe – nie net nou nie, maar ook in die toekoms.
AfriForum se teenboelieveldtog is vanjaar sewe jaar oud en ons wil elke skool, leerder, onderwyser en ouer bedank wat in hul onderskeie gemeenskappe as ambassadeurs optree om afknouery teen te staan.
Word deel van die oplossing, los voetspore en skep saam met AfriForum hoop deur proaktief op te tree. Saam kan ons sorg vir vry, veilige en voorspoedige skole en gemeenskappe. Stuur gerus ’n e-pos aan boelie@afriforum.co.za as jou skool van dié aanbiedinge gebruik wil maak.
Mediaverklarings
6 Julie 2026
Die Inligtingsreguleerder (IR) poog steeds verbete om verlof tot appèl teen ’n vroeër uitspraak te kry waarin ’n volbank regters…
23 Junie 2026
AfriForum se teenboeliespan het verlede week by Laerskool Unika in Randburg besoek afgelê en aan die skool se byna 800…
4 Junie 2026
AfriForum se regsverteenwoordiger het die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit met ’n prokureursbrief gewaarsku dat ’n saak van minagting van die hof…
3 Junie 2026
In die saak rakende die publikasie van matriekuitslae, waar ’n volbank regters ten gunste van AfriForum en ander partye beslis…
18 Mei 2026
AfriForum is bekommerd dat die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, probeer om die Gautengse departement van Onderwys (GDO) se…
12 Mei 2026
Skole is die hartklop van gemeenskappe en daarom is dit vir AfriForum baie belangrik dat skoolgemeenskappe voordurend bygestaan moet word….
Onderwys in aksie
13 Maart 2026
Deur Carien Bloem In ’n tyd waarin baie Suid-Afrikaanse skole met uitdagings soos swak infrastruktuur en veiligheid worstel, speel burgerlike…
13 Maart 2026
AfriForum het op 25 en 26 Februarie, as deel van die organisasie se nasionale Teenboelieveldtog, leerders van Moot Akademie in…
4 Maart 2020
Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat…
20 November 2019
Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys: Moenie toelaat dat meer kinders,…
8 November 2019
AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die Hoërskool Waterkloof in Pretoria, waar ons instandhoudingswerk…
17 April 2019
AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8…
Blogs
8 Mei 2026
Deur Carien Bloem, hoof van Onderwysprojekte Emosionele selfstandigheid – of emosionele veerkragtigheid – is die vermoë om jou eie emosies…
10 April 2026
In 2025 het AfriForum ’n kreatiewe en betekenisvolle projek van stapel gestuur deur Afrikaanse inkleurboekies gratis aan skole te versprei…
10 April 2026
Deur Carien Bloem In ’n wêreld waar inligting oorvloedig en opinies oorverdowend is, word die vermoë om helder te dink,…
13 Maart 2026
Deur Carien Bloem In ’n tyd waarin baie Suid-Afrikaanse skole met uitdagings soos swak infrastruktuur en veiligheid worstel, speel burgerlike…
13 Maart 2026
AfriForum het op 25 en 26 Februarie, as deel van die organisasie se nasionale Teenboelieveldtog, leerders van Moot Akademie in…
9 Februarie 2026
Deur Ilze Nieuwoudt Vreesloos. Dít is hoe die 72 leerders wat Vrydag aan AfriForum se derde Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir…
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.






























