Die AfriForum-buurtspan Noord van die Berg het ontstaan om diensleweringsprobleme binne die gemeenskap daadwerklik aan te pak. Met ’n fokus op samewerking en vinnige reaksie word uitdagings binne die span se kapasiteit hanteer. Die 2025-statistiek toon die waarde van hierdie betrokkenheid.
Help bou aan ’n beter môre — straat vir straat, buurt vir buurt:



