LITTLE SWITZERLAND RESORT (BERGVILLE)

AfriForum-lede kwalifiseer vir 25%-korting by Little Switzerland Resort. Moenie die oord self skakel om ’n bespreking te maak nie. Kontak sentrale besprekings by 0861 010 347 of reservations@dreamresorts.co.za en noem dat jy ’n lid van AfriForum is om te kwalifiseer vir die korting (weeksdae van 08:00 tot 17:00). Bepalings en voorwaardes geld. www.lsh.co.za