Skoonmaakprojek in Phalaborwa gaan voort
AfriForum se Phalaborwa-tak het vir die derde keer vanjaar die dorp skoongemaak nadat dié skoonmaakprojek op 26 Mei 2017 van stapel gestuur…
AfriForum se Phalaborwa-tak het vir die derde keer vanjaar die dorp skoongemaak nadat dié skoonmaakprojek op 26 Mei 2017 van stapel gestuur…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope naweek in samewerking met die plaaslike besigheidskamer en belastingbetalersvereniging nog ’n deel…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op Vrydag, 26 Mei 2017 aan ’n groot skoonmaakprojek in dié dorp deelgeneem. Die projek is…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 5 Mei 2017 in samewerking met die Hervormde Kerk, karwagte, vrywilligers en die plaaslike munisipaliteit…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 25 April 2017 10 stoptekens aan die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit oorhandig. Dít volg nadat die plaaslike…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 31 Maart 2017 in samewerking met die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit, die belastingbetalersvereniging en…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het volledige skriftelike terugvoer van Pule Shayi, burgemeester van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit, ontvang in reaksie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Phalaborwa-tak het onlangs in samewerking met die plaaslike belastingbetalersvereniging ’n wenslys aan Pule Shayi, burgemeester…
Ingryping deur AfriForum die afgelope maande by ’n foutiewe waardasierol in Phalaborwa in Limpopo het inwoners van dié dorp gehelp…
End of content
End of content
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Copyright © Afriforum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team