Aksies en petisies

[seopress_breadcrumbs]

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Weg met myn by Krugerwildtuin!

Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin….

#StopKwotas

AfriForum onthul: 56 wit skooldogters weens raskwotas uit Gauteng-netbalspanne gelaat  Jy kan help om vir hierdie kinders se regte te…

#StopDieBus

AfriForum loods #stopdiebus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs…

Steyn moet bly!

Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van UV se kampus   Die…

OU VLAG

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting se hofaansoek – dat die ou Suid-Afrikaanse vlag verban en as haatspraak verklaar…

Gauteng skoleregistrasie 2020

AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8…