Weskus-tak pak ’n veldblom-projek in Langebaan aan
Die AfriForum-tak in die Weskus het op 23 September die veldblom-projek by die Longacres Country Estate in die Langebaan-area van…
Die AfriForum-tak in die Weskus het op 23 September die veldblom-projek by die Longacres Country Estate in die Langebaan-area van…
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 24 September ’n skoonmaakprojek van stapel gestuur. ’n Parkie in Kraaifontein is opgeruim en meer…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 September 20 bome in die Helderberg-omgewing geplant. “Die Primêre Skool Gordonsbaai, die Temperance Town…
AfriForum se Paarl-tak, wat in Julie vanjaar gestig is, het op 29 September 12 bome by die Laerskool Noord-Eind in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n loodskomitee verkies om die Bronberg-tak op die been te bring. Hierdie tak sluit die volgende…
Die AfriForum-takke in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Schweizer-Reneke, Sannieshof, Ottosdal, Hertzogville en Vryburg het gedurende September aan die nasionale blou-en-groendruppelprojek deelgeneem….
AfriForum het op 27 September die plaaslike Tswaing Munisipaliteit op terme geplaas oor die waterkrisis wat tans in Delareyville, Sannieshof…
AfriForum se Noord van die berg-tak het die week van 19 September 14 bome as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 17 September dié burgerregteorganisasie se boomplantmaand by die Laerskool Elandskraal afgeskop waar agt bome…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 24 September ’n kranslegging by die Slag van Bronkhorstspruit-monument op Klipeiland gehou. Alhoewel die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team