Meeste vullisterreine in Gauteng in aanvaarbare toestand
AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine…
AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine…
AfriForum se Groter Moot-tak het oor die naweek ’n projek saam met die gemeenskap van stapel gestuur en aan die…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 6 en 7 Julie ’n reuseslaggat op die hoek van 1ste Straat en 12de…
AfriForum se Noord van die berg-tak het op 13 Julie 2022 het ’n nuwe bestuur verkies en is reeds besig met die…
Die AfriForum-tak in Pongola het die plaaslike vliegveld opgeknap en verskeie verbeterings aangebring, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit versuim het…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 11 Julie die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla oor die haglike…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het tydens Junie verskeie skoonmaakprojekte en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord…
AfriForum het op 7 Julie 2022 klagtes by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor riool wat…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op Woensdag 13 Julie in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein wees oor die voortdurende water- en…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het Junie afgesluit met die grassnyery vir die wintertydperk. Daar is 6,6 ha gras gedurende Junie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team