AfriForum-tak werk hard om Centurion te verbeter
Die AfriForum-tak in Centurion het die afgelope maand hard gewerk om die gemeenskap te help om probleme in die omgewing…
Die AfriForum-tak in Centurion het die afgelope maand hard gewerk om die gemeenskap te help om probleme in die omgewing…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Edward Kieswetter, geskryf waarin die…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 14 September 2021 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Henko Visser…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville en die SAPD het die afgelope naweek sukses behaal toe twee verdagtes in hegtenis geneem is…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 11 September 2021 17 kannabasbome (Dais cotinifolia) in Ysterhoutsingelpark, Heiderand, geplant. Dié tak plant…
’n Afvaardiging van die burgerregteorganisasie AfriForum sou op 14 September 2021 met Jamela Selapyane, munisipale bestuurder van die Bela-Bela Plaaslike…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie teen polisiebeamptes te ondersoek wat hulle posisies misbruik vir…
Die AfriForum-tak in Mookgophong het op 11 September 2021 die vullis op die oop stuk grond oorkant Waltkon Vleis in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 14 September by die graad vyf leerders van die Centurion Christelike Laerskool besoek…
Die AfriForum-tak in Upington het die afgelope tyd hard gewerk om ’n verskil in die gemeenskap te maak. Hulle het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team