Onderteken die memorandum

"*" indicates required fields

Naam en van*
Waar woon jy?*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Washington-memorandum

Die Solidariteit Beweging, AfriForum en Solidariteit het pas met senior verteenwoordigers van die Trump-administrasie in die Withuis vergader om te veg vir die belange van Afrikaners en Suid-Afrika. Daar sal ook in die komende dae met ander vooraanstaande besluitnemers en meningsvormers vergader word.

AfriForum en die res van die Solidariteit Beweging se afvaardiging is in die VSA om die Trump-administrasie te bedank vir die erkenning wat verleen word aan Afrikaners as volk/kultuurgemeenskap en die diskriminasie waaraan Afrikaners onderwerp word, asook vir die Trump-administrasie se bereidwilligheid om humanitêre bystand aan Afrikaners te bied.

Tydens die besoek aan die Withuis is die Trump-administrasie versoek om druk op ANC-leiers te verskerp om onder meer:

  • diskriminasie teen Afrikaners te staak deur onder andere die anti-Afrikaanse Bela-wet en rassewetgewing te hersien;
  • sterk op te tree teen haatspraak wat geweld soos plaasmoorde op Afrikaners aanhits;
  • eiendomsreg te respekteer deur onder meer die Onteieningswet te hersien; en
  • ’n kultuurakkoord met Afrikaners aan te gaan wat kulturele ruimte vir Afrikaners in Suid-Afrika sal bied, wat die bestaan van Afrikaanse onderriginstellings insluit.

Die Trump-administrasie is ook versoek dat:

  • humanitêre bystand wat die VSA aan Afrikaners aanbied ook bystand sal insluit aan Afrikaners wat ’n toekoms vir hulleself sien aan die suidpunt van Afrika;
  • gewone Suid-Afrikaners nie gestraf moet word deur AGOA en ander hulp aan gewone mense te staak nie (die fokus moet eerder op politieke leiers wees wat verantwoordelik is vir roekelose beleidsrigtings, en diegene wat vir die grootskaalse korrupsie wat deur oudhoofregter Zondo se kommissie uitgewys is, verantwoordelik is);
  • indien die VSA wel sou voortgaan om Suid-Afrika se deelname aan AGOA te staak, direkte bilaterale ooreenkomste met byvoorbeeld landbou-organisasies en nie-staatlike rolspelers in ander sektore aangegaan word om die negatiewe impak op gewone burgers van die land te probeer beperk.

Hierdie versoeke en ander word vervat in die Solidariteit Beweging se Washington-verklaring wat tydens die besoek aan die Withuis aan die Trump-administrasie oorhandig is. Dié verklaring word ook ten volle deur AfriForum en Solidariteit gesteun, wat deel van die Solidariteit Beweging is.

Mediaverklarings

27/02/2025
Ramaphosa-aantygings oor verdeeldheid ironies – AfriForum
27/02/2025
5 dinge wat jy van die geskiedkundige Washington Memorandum moet weet
27/02/2025
VSA-woede oor SA se buitelandse beleid kan duisende hul werk kos
26/02/2025
VSA se woede oor SA buitelandse beleid kan duisende hul werk kos
25/02/2025
Solidariteit Beweging-afvaardiging vergader in Withuis met Trump-administrasie
Switch to English

Washington verklaring

Steun die verklaring

Onderteken die verklaring

21034

Semper ultrices ipsum aptent nam ultrices. Dui cubilia efficitur sed platea posuere curabitur interdum congue. Congue lectus ante pretium quam quis. Blandit sociosqu senectus dignissim mi montes commodo. Aptent pulvinar ligula, est luctus tellus lectus eros pellentesque. Enim elementum et dolor class eget consequat urna lobortis. Faucibus potenti vehicula; tellus venenatis ut praesent convallis nulla. Ante porttitor praesent integer orci est taciti potenti eu dictum.

Mollis quam tempor congue consequat curabitur condimentum; orci vehicula. Himenaeos amet gravida integer, ad risus laoreet justo. Sed viverra congue morbi feugiat turpis porttitor morbi. Class orci rutrum ipsum aenean amet. Egestas fermentum cursus platea dapibus volutpat egestas. Integer bibendum dignissim; torquent magna nibh rhoncus. Purus dolor facilisi, consectetur nostra venenatis tortor rhoncus.

Neque amet ultrices eleifend; purus quis praesent cursus inceptos. Tempor feugiat enim nisi vel ad litora. Dis maximus interdum dapibus dapibus ipsum sit tempus suscipit. Primis velit justo massa ante curabitur quisque augue. Aenean tortor imperdiet aliquet congue pellentesque vivamus nisl. Rhoncus dictum malesuada feugiat consectetur augue lacinia adipiscing curae. Mollis fringilla tempor sollicitudin urna erat commodo. Nisl semper magna interdum adipiscing; accumsan mattis. Aliquam aenean tristique interdum placerat euismod nascetur ultricies.

Tortor donec volutpat facilisis consequat pretium curabitur urna. Dui consectetur senectus euismod maecenas ultricies augue pellentesque sociosqu. Elit efficitur curabitur; sagittis primis fermentum commodo. Phasellus ipsum cubilia magnis in; litora fames tempus eget montes. Netus ut nibh laoreet sociosqu elit curae laoreet. Taciti cubilia dapibus ligula vitae arcu hac mattis. Pellentesque eros potenti nec tellus magna ridiculus pretium eros.